Navi Redd tree op te Atterbury Theatre – Pretoria

NO INSTRUMENTS, NO PROBLEM! Navi Redd is terug by Atterbury Teater! Ouer, gryser, wyser en beter as ooit tevore.

Bring jou ma, jou pa, jou man, jou vrou, jou skoonma, jou ouma , jou kinders, jou broer, jou vriende en vyande! Vermaak vir oud en jonk!

Datum:- 28 Junie 2018

Tyd:- 19:15

Toegang:- R150


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood

GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538

Kontak:- 012 942 5951

Kaartjies kan bespreek word by Computicket

Die rebelle van a capella is terug met `n produksie propvol treffers, elk verwerk op die unieke Navi Redd manier.

Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! `n Mengsel van stem, klank, humor en energie!

Acapella musiek was nog nooit so opwindend gewees nie!


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment