Coenie de Villiers is terug – Pretoria

Coenie de Villiers is terug met `n nuwe album, en die vrystellingskonsert vind plaas by die Atterbury Teater.

Datum:- 14 en 15 Junie 2018

Tyd:- 20:00

Toegang:- R200 – R250


Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood

GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538

Kontak:- 012 942 5951

Kaartjies kan bespreek word by Computicket

Dis die einste konsert wat mense gaande gehad het by die KKNK; resensent Wim Vorster meen “dis ongetywfeld sy mooiste konsert”. Kitaar-maestro Mauritz Lotz sluit by hom op die verhoog aan, asook Brandon October en Leon Gropp.


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment